| Modulekode | NUR 153 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Omgewing, samelewing en gemeenskappe en die invloed daarvan op Verpleegkunde. Die omgewing as determinant van gesondheid en welsyn. Omgewingshigiëne. Samelewings- en gemeenskapsverskynsels, sektore, stratifikasie en instellings. Gemarginaliseerde gemeenskappe in Suid-Afrika. Die impak van siekte op gesinne, gemeenskappe en die samelewing. Gemeenskapsgebaseerde gesondheidsdienste en die rol van die hospitaal as gemeenskapsinstelling. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App